Weerbaarheidsprogram aangebied deur Volkseie
Verootmoedigingsaksie (VEVA) en die Suidlanders.
Datum:
10 November 2016 (Donderdagaand)
Tyd:
18:30 tot en met ongeveer 20:00
Plek:
Sand du Plessis
laerskoolskoolsaal
Fowlerstraat
Hospitaalpark
Bloemfontein
GPS köordinate: -29.137443, 26.198306
Besonderhede:
Die Volkseie Verootmoedigingsaksie (VEVA) en die Suidlanders
bied ‘n weerbaarheidsprogram aan in Sand du Plessis laerskool se skoolsaal DV
op Donderdagaand 10 November om 18:30. Ons begin met ‘n kort oorsig oor die
kritieke toestand in die land en die Suidlanders se nasionale noodplan. Daarna
hou ons ‘n verootmoedigingsdiens waar ons die tema van Bybelse verset
aanspreek. Ons behoort teen 20:00 klaar te wees.
Navrae:
Dr. Jann Schlebusch
E-posadres: skakel.veva@gmail.com
Selfoonnommer: +27 72 959 3214
Of
Theresé de Bruin
(Mediaskakelbeampte)
E-posadres: therese.veva@gmail.com
Faksnommer: 086 536 0263
Selfoonnommer: +27 82 824 30 56
VEVA (Facebook): https://www.facebook.com/groups/volkseieverootmoedigingsaksie/
Suidlanders (webtuiste): www.suidlanders.co.za
Skakel na plasing:
No comments:
Post a Comment