Tuesday, August 23, 2016


2 Kronieke 7: 13-14: As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur,en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

Ons volk en die land is in groot moeilikheid. Die vraag is, wat moet ons doen?
Kom ons staan saam om ons volk bewus te maak dat die God van die Bybel almagtig is, en Hy alleen kan ons uit die moeilikheid uitred.Daarom is die vertrekpunt om ons voor God te verootmoedig. Dit beteken om te bid en te doen. Kom ons doen almal ons deel om ons volk bewus te maak van die noodsaaklikheid hiervan. Dit is die doel van die nuut gestigde Volkseie Verootmoedigings Aksie


https://www.facebook.com/groups/632028066951643/

No comments:

Post a Comment