Gebedsversoek 19-25 Des: Kersfees
word gekenmerk deur oordadige drinkery; brassery (oordadige etery – ja, dit is
ook ‘n sonde!); en uitspattige geskenke (materialisme). Kom ons wy eerder
hierdie tyd aan dankbaarheid teenoor ons Verlosser, sodat ons hele lewe aan Hom
gewy sal wees.
DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder
Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind
uit die Heilige Gees.
MATTHÉÜS 1:18
No comments:
Post a Comment