Ons gebedsversoek vir 31 Oktober tot 5 November is dat ons
volk - en in die besonder ons volksleiers - sal terugkeer na die Waarheid van
die Bybel.
31 Okt herdenk ons die Groot Kerkhervorming. 31 Okt 1517 het
Maarten Luther sy 95 besware teen die valse leringe van die Roomse Kerk teen
die Kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Deur die bewarende hand van ons Heer
is hy nie soos sy voorgangers op die brandstapel vermoor nie en kon die
Hervorming momentum kry. Daarna het Calvyn, Bullinger, Zwingly, Knox, Beza, en
andere die stryd om die waarheid voortgesit en die protestantse kerk laat
terugkeer na die Bybel. Ongelukkig het die hoofstroom kerke weer afgedwaal en
onsmense het eiesinnig geword. Dit is nou weer tyd om terug te keer na God en
Sy Woord. Ons moet ons aan Sy gesag onderwerp.
Volkseie Verootmoedigingsaksie Facebook-groep:
Skakel na plasing
Augustus 2016
September 2016
Oktober 2016
Mediaverklaring (1):
Mediaverklaring (2):
▶
http://volkseieverootmoedigingsaksie.blogspot.co.za/2016/10/5-oktober-2016-mediaverklaring-veva.html
Vir meer inligting kontak Dr. Jann Schlebusch by
E-posadres: jann.schlebusch@gmail.com
Selfoonnommer: +27 72 959 3214
of
Theresé de Bruin
(Mediaskakelbeampte)
E-posadres: therese.veva@gmail.com
Faksnommer: 086 536 0263
Selfoonnommer: +27 82 824 30 56
No comments:
Post a Comment