Friday, September 30, 2016

VEVA Gebedsversoek vir 26 September - 2 Oktober

Gebedsversoek vir 26 September - 2 Oktober:

Dat die Heilige Gees die valse leringe sal bestry en Sy Waarheid aan ons volk bekend sal maak.


Valse leringe wat algemeen as 'Christelik' verkondig word, is:
* Verdraagsaamheid teenoor sonde;
* dat God se wet afgeskaf is;
* dat God sondes vergewe sonder dat die sondaar berou het;
* dat God nie meer in die nuwe verbond mense en volke straf as ons afvalllig raak nie;
* dat die gebod van liefde die mens se gevoelens sentraal stel;
* pasifisme (dat ons nie onsself, ons gesinne, ons volk en ons ras mag verdedig nie);
* dat alle mense gelyk is;
* dat daar nie verskillende rasse bestaan nie, of dat die verskil slegs velkleur is;
* dat die nuwe verbond die grense tussen volke, rasse en geslagte afgeskaf het (in Gal 3:26)

In reaksie teen hierdie dwalinge het ñ ander dwaallering ontstaan, nl dat slegs Blankes gered kan word en saligheid kan ontvang.

Die valse leringe hierbo genoem, is alles die gevolg van die besmetting van Liberalisme met sy slagspreuke:
*Vryheid (van God se wet);
*Gelykheid (vernietiging van God se skeppingsverskeidenheid en Sy verbondstrukture: gesin, familie en volk);
*Broederskap (met die ongelowiges)
- en dan die reaksie teen hierdie dwalinge.

Dr. Jann Schlebusch 

# Volkseie # Verootmoedigingsaksie Facebook-groep:
https://web.facebook.com/groups/volkseieverootmoedigingsaksie/

Skakel na plasing:
▶ https://web.facebook.com/groups/volkseieverootmoedigingsaksie/permalink/662182620602854/

Mediaverklaring :
http://volkseieverootmoedigingsaksie.blogspot.com/2016/09/
mediaverklaring-volkseie.html

Vir meer inligting kontak Dr. Jann Schlebusch by
E-posadres: jann.schlebusch@gmail.com
Selfoonnommer: +27 72 959 3214
-------
Vorige gebedsversoeke:
Augustus 2016
http://volkseieverootmoedigingsaksie.blogspot.com/2016/09/veva-gebedsversoeke-augustus-2016.html

September 2016
http://volkseieverootmoedigingsaksie.blogspot.com/2016/09/veva-gebedsversoeke-september-2016.html

No comments:

Post a Comment