Saturday, January 7, 2017

Gebedsversoek vir verlossing

Gebedsversoek vir 2-8 Januarie: Ons bid tot Abba Vader vir verlossing. Ons probeer om minder te reageer op Satan se handlangers se negatiewe opmerkings teenoor "Whites" en ons kla hulle aan by die Regverdige Regter om hulle te vergeld.



Hab 3:12 In grimmigheid betree U die aarde, in toorn dors U die nasies.
13 U trek uit tot redding van u volk, tot redding van u Gesalfde. U verbrysel die kop van die huis van die goddelose en ontbloot die fondament tot by die nek. Sela.
14 U deurboor met sy eie pyle die hoof van sy leiers wat storm om my te verstrooi; wie se gejuig is asof hulle die ellendige in die skuilhoek wil verslind.
15 U betree die see met u perde, ‘n hoop magtige waters.
16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk wat op ons ‘n aanval maak.

“ ’n Jaloerse God en ʼn wreker is die HERE (JHWH),
ʼn wreker is die HERE (JHWH), en vol grimmigheid;
ʼn wreker is die HERE (JHWH) vir Sy teëstanders,
en Hy behou die toorn teen Sy vyande.”
NAHUM 1:2


No comments:

Post a Comment