Saturday, January 7, 2017

Gebedsversoek Bid dat die Heilige Gees ons volk sal lei om weer ons geloftes te betaal



Gebedsversoek 5-11 Desember: Ons bid dat die Heilige Gees ons volk sal lei om weer ons geloftes te betaal.

Kyk, op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor: Vier jou feesdae, o Juda, betaal jou geloftes! Want die snoodaard sal nooit weer deur jou gebied trek nie; hy is heeltemal uitgeroei!

NAHUM 1:15 

Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;
PSALMS 50:14 

Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal.
JOB 22:27 

Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As ’n man of ’n vrou ’n besondere gelofte aflê, die gelofte van ’n nasireër, om hom aan die Here te wy,
NÚMERI 6:2 



No comments:

Post a Comment